Pa Schalk Pienaar, met die uwe Schalk Junior op sy arm.
Op die foto regs is ek afgeneem na my ma se dood! |
'n Heerlike verrassing om so op die nuwe jaar 'n "Welfaart-telegramme" in die garage raak te loop, gedateer 12/12/50 in my pa se eie handskrif, 365 dae van gesondheid, rykdom en geluk is onbeperk aan my uitgemaak, van die Nasionale Voorspoedbank.
Dit is voorwaar 'n groot present vir 2017!!