Foto's: My 80ste verjaardag 5 Februarie 2012 - familie en wense!!!


Dit is met groot dankbaarheid wat ek na die foto's kyk en besef dat 'n mens se lewe deurweef is met genade. Vir elkeen wat hierdie dag vir my so besonders gemaak het, wat my persoonlik, per foon, sms en kaartjie gelukgewens het, dankie dat julle help weef aan my kosbare herinneringe.
(Foto's geneem: Alda Welman)