Verjaardagwense






Verjaardagwense 5 Februarie 2015

How to say "Happy Birthday" in some languages

Afrikaans: Veels geluk met jou verjaardag!
Albanian: Urime ditelindjen!
Alsatian: Gueter geburtsdaa!
Danish: Tillykke med fodselsdagen!
Dutch: Hartelijk gefeliciteerd! or Van harte gefeliciteerd met je verjaardag!
Dutch-Antwerps: Ne gelukkege verjoardach!
Dutch-Bilzers: Ne geleukkege verjoardoag!
Dutch-Drents: Fellisiteert!
Dutch-Flemish: Gelukkige verjaardag! or Prettige verjaardag!


Dutch-Frisian: Fan herte lokwinske!
Dutch-Limburgs: Proficiat! or Perfisia!
Dutch-Spouwers: Ne geleukkege verjeurdoag!
Dutch-Twents: Gefeliciteard met oen'n verjoardag!
English: Happy Birthday!
German: Alles Gute zum Geburtstag!
German-Badisch: Allis Guedi zu dim Fescht!
German-Bavarian: Ois Guade zu Deim Geburdstog!
Sotho: Masego motsatsing la psalo!
Spanish: Feliz Cumplean~os!
Yiddish: A Freilekhn Gebortstog!



Gefeliciteerd met je verjaardag!
Maak er een leuke dag van!
(Magali uit België)





Het belangrijkste wat niemand kan geven


“Vandaag ‘is je verjaardag, dus we vieren …”
dus we zongen in die tijd – over door vier.
Nu zijn we allemaal veel ouder, wijzer en meer volwassen,
Wij feliciteren u, echter, met dezelfde kracht en ijver.
83 jaar zult u van vandaag – zoals het zegt in uw paspoort geschreven,
is een hoog verjaardag, zelfs als je niet steeds heel gezond.
Daarom wensen wij u vanuit mijn hart, die helaas kunnen we niet geven,
Goede geneeskunde en interne zelfgenezend vermogen – zodat je niet pijn te beperken.



Baie geluk met oom se verjaarsdag, mag dit 'n mooi dag en jaar wees. Groete Katinka en Chris

Hallo, Oom Schalk. Baie baie geluk met die verjaardag. Goeie gesondheid en ryke seën word Oom toegewens. Van ons almal af.  Hoop die dag sover was vol vreugde. Liefdegroete Arthur, Lida en Chantelle xxx

Oom Schalk, baie geluk met oom se verjaardag. Wens Oom n wonderlike nuwe lewensjaar toe!  Hoop die dag was lekker! Dirk, Karin en Karike Bekker 0836942144

Môre ons liefste Oom, baie geluk met Oom se verjaardag. Mag God u seën met n pragtige jaar en goeie gesondheid. Ons is vreeslik lief vir Oom. Ons bel DV later, hoor! Liefde Nerine, Mamma en 3 Marais'tjies

Oom Schalk, baie geluk met Oom se verjaardag. Mag Oom nog lank gespaar word. Mag daar net vreugde en geluk wees vir die volgende lewensjaar. Geniet Oom se dag. Liefde  Maghiel, Rene  en kinders:)

Hallo, my favourite, Oom. Veels geluk met die verjaardag. Mag die Here jou ryklik seën vir die baie jare wat nog kom.  Verlang jou, oom SCHALKIE.  Geseënd is jy. Blessings. Tommy. (Ross)

Môre, oom Schalk. Baie geluk met Oom se verjaardag. Ons bid oom die Here se seëninge toe en mag Sy liefde, vrede en genade elke dag in oorvloed by Oom wees. Lekker verjaar en mooi bly. Liefdegroete vir almal. Tom en Franci de Koker

Baie geluk met Pa se verjaardag. Mag die Here regtig vir Pa deur die res van hierdie jaar dra in Sy arms en elke tree van Pa gelykmaak en makliker maak. Ek weet dit gaan vandag oor Pa, maar ek wil graag ook vir Ma betrek, want ek dink julle het 'n ongelooflike goeie span gemaak. Dankie vir die opvoeding wat julle vir ons gegee het. Dankie dat julle ons volgens Bybelse beginsels grootgemaak het. En dankie dat julle ons die waarde van eerlikheid en integriteit geleer het.  Pa is regtig 'n superhero!! Dankie vir alles wat Pa vir ons doen, 'n geseënde dag en lekker verjaar!