Foto's: Toeka se kerkbasaar!




















Hierdie muurbehangsels is van Jane se handewerk in die jare
70! Hierdie droë blomme was daardie 
tyd hoog in die mode! In
die voorgrond is twee 
oompie-kadoompie-vrugtekoeke. Dié
vrugtekoeke is deur Jane se oudste suster gebak en is dan
opgeveil!




















Dwarsdeur die jaar het Jane en die kinders teddiebere gebrei.
Sy het dan ook graag gesiggies 
op hulle borduur, kruisbande
en onderbaadjies was soms deel van die voorkoms, om aan 
elkeen sy eie karakter te gee. Hierdie teddies het nooit lank
op die 
tafel gelê nie en was van die eerste items
wat uitverkoop is.













































































Om uit weggooihouers oulike lekkergoedhouers te maak, was
'n heerlike tydverdryf. Jane en Alda 
was altyd aan die idees
uitruil. En daar is gepoog 
om elke jaar met nuwe pogings voor
'n dag te 
kom!





















Hierdie was een jaar Alda se idees!