Foto's: Gordonsbaai September 2005

'n Heerlike weekwegbreekbederf saam met die kinders. Henry se ma, Ria, was ook saam en ons het almal Gordonsbaai en omgewing verken. Met Kulula het ons die afstand Kaap toe in 'n oogwink afgelê. Een van die hoogtepunte wat almal baie geniet het, was Butterfly World!
(Henry Welman)















Henry was organiseerder, bestuurder en fotograaf...











Op pad terug...