Drie Susters
Ek en Gizela by Drie Susters in die Steers! (April 2015) |
Skoonma se stoel! |
Wyshede... |
en nog meer wyshede... |
Victoria-Wes
Enigste fiets in SA wat veilig is. |
Beskrywing van die Diamond Route Café. |
Gizela voor die ingang van die Apollo Teater. |
Dit kan lekker warm word in die Karoo! |
Gizela binne in die teater wat in onbruik verval het. |
'n Ou Engelse kerkie in Victoria-Wes. |
Miershope! |
Die ou skool wat nou 'n B & B is. |
Die ou polisieteken is nog in volle werking hier! |
Die binnekant van die teater. |
Stoele is nogal in 'n relatiewe goeie toestand. |
Selfs die kafeteria is feitlik ongeskonde. |
Al die projektors staan gereed vir aksie! |
Soek jy dalk blyplek?
|