De Aar Laerskool




Die skoollied
(soos ek dit nog kan onthou!)

Ons is die kinders van songloed en wind
hier in die hart van die ou, ou Karoo.
Ywerig en vry soos die swaweltjies daarbo,
bou ons ons toekoms blymoedig gesind
bou ons ons toekoms blymoedig gesind