Hierdie is die proeffoto's van Schalk en Jane Pienaar se troue wat geneem is te Kimberley op 30 Junie 1956.
|
Jane saam met die bestuurder van die troukar,
Vicky Wild, net voor hulle vertrek. |
|
Jane by mev. Wagner se huis, wat trourok ontwerp
en gemaak het. |
|
Meisie de Koker, strooimeisie saam met die bruid. |
|
Meisie de Koker as strooimeisie |
|
'n Spieëlbeeld van die bruid in die gastekamer. |
|
Jane aangetrek deur mev. Wagner, ontwerper van rok. |
|
Bruid afgeneem voor die troue. |
|
Bruid afgeneem voor die troue by mev. Wagner se huis. |
|
Schalk Pienaar en Jane Roselt teken die trouregister. |
|
Schalk en Jane Pienaar getroud in die NG Kerk Kimberley-Noord. |
|
Schalk en Jane saam met haar broers en susters.
Minnie Bruÿns, Martha de Koker, Gert Roselt, Meisie de Koker
(susterskind), bruidspaar, John Roselt, Alida de Koker, Joey Diedericks. |
|
Bruidspaar sny die koek, gebak deur Alida de Koker,
oudste suster van Jane. |
|
Bruidspaar by die bruidsmotor. |