Foto's: Neutkraker by Montecasino Johannesburg 2011

Die ballet op ys was van 8 Desember 2011 tot 15 Januarie 2012 in die Montecasino. Na 'n heerlike kersete by Jaco en Ronell, het Henry en Alda ons na die Montecasino-teater gevat. Hierdie balletkaartjies was ons almal se Kerspresent!
(Foto's: Alda Welman)