Thursday 12 November 2015

'n Dankbare terugblik op 20/11/2011!!


Dutoitspan-gemeente gee 'n geselligheid en geskenk vir my vir die
50 jaar diens as kassier in die gemeente! Addie het die geskenk
oorhandig.

Nog foto's!!