Die jongste seun van meneer en mevrou S.W. Pienaar van De Aar
Kindervoetspore wat in die Karoo begin het ...
Saturday, 13 May 2017
Nie 'n banghaar op my kop nie!!
So twee weke terug laat ek my hare sny
en ten spyte van my min hare (ek sit
ook deesdae in die "vinnige stoel",
kos dit R80,00 (o ja - dis pensionarisprys!!)
Nou wonder ek maar net, wat betaal die
manne in die ander stoel?
Newer Posts
Older Posts
Home
Subscribe to:
Posts (Atom)